topLinkLeafLeftTuis   |   Vaardighede   |   Nuwe Produkte  |   Kliente  |   Kontak Ons  |   Afr/EngtopLinkLeafRight
top_btn_left topLinkLeafLeftTuis   |   Vaardighede   |   Nuwe Produkte  |   Kliente  |   Afr/EngtopLinkLeafRight btn_top_right

Skoolondersteuningsprojek

Eikestad Besproeiing is vanjaar 15 jaar oud. Gedurende hierdie tyd het ons besigheid gedoen met heelwat skole in die Weskaap.

Deesdae trek skole ook daagliks meer en meer noustrop. Dit is waarom ons besluit het om ‘n projek te begin waarin ons vir u skool tot bystand kan wees. Indien u as ouer of werknemer van die skool vir Eikestad Besproeiing ondersteun, gee ons vir die skool 5% van die waarde terug in die vorm van ‘n krediet op hulle rekening met ons. Die skool kan hierdie geld aanwend na goeddunke. U betaal nie meer vir ons dienste om hierdie projek te befonds nie. In plaas van adverteer in die media, via pamflette, die geelbladsye of so, gebruik ons eerder daardie bemarkingsbegroting en vergoed ons u skool.

Vir u skool om te kwalifiseer vir die kommissie, is dit absoluut noodsaaklik dat ons die volgende inligting kry wanneer u met ons skakel:
- Naam van skool
- Naam van kind / ouer
- Graad waarin kind tans is
Ons benodig hierdie om maandeliks ‘n opsomming aan die skool te stuur ter bevestiging van ondersteuning wat ons ontvang het.

Ons dienste sluit in:

Tuinbesproeiing
Drupbesproeiing

ontwerp, installering en diens
ontwerp, installering en diens
Landboubesproeiing
Boorgatpompe
Dreinering
Gryswaterstelsels
Sonpompe
Rioolsuiweringstelsels, huishoudelik en kommersieël
Drukpompe
Watermeters
ontwerp, installering en diens
voorsien, installeer, diens
ontwerp en installering
ontwerp, installering en diens
invoer, installasie
invoer en installering


voorsien, installeer, diens
voorsien en installeer

Diens van al die vervaardigers se besproeiingstelsels.
Chloor- en soutvrye swembadwatersuiwering
Elektrohidrouliese beheerstelsels
Installering van drukverlagingskleppe
Filtrering en Watersuiwering

Ons hoor graag van u.

Kontak ons gerus met die inligting van u gekose skool.